Gholfdag 2008 - Grootfontein wen vir Elsenburg

Die 9de Gholfdag tussen oudstudente van Grootfontein en Elsenburg Landboukolleges wat jaarliks op Riviersonderend Gholfklub gespeel word is vanjaar deur Grootfontein gewen.

Kaptein en onderkaptein van Grootfontein A J Du Toit en Andre Botes

 

Span foto van die wenspan Grootfontein, van links na regs : Andriers van Dyk, Stefan van de Westhuizen, Schalk Viljoen, Jannie de Bruyn, Koos Botes, A J Du Toit, Andre Botes, Bees Botes, Gerhard Solms, Gert Albertyn, Pieter Du Plessis, John van Breda

Groete

Gerhard Solms