Markus Hanekom (Wollie) en Charlene van Heerden (Krummel), studente van 2004 - 2006 se troue op 1 Mei 2010  :

 

Wollie en Krummel is gevestig op die plaas Blydskap, distrik Beaufort-Wes / Rietbron

 

 

Wollie en Krummel saam met PJ Slabbert (Soups), boer in Middelburg omgewing en Christo Smit (Vygie), boer tans in Malmesbury omgewing.

Al vier van hulle was gedurende 2004 - 2006 studente aan die Landboukollege Grootfontein.

Markus was gedurende 2005 die Nasionale wolklasseerder kampioen.