Last update: August 18, 2011 03:46:03 PM E-mail Print

 

REKENAARBESTUURSMODELLE VIR KLEINVEEBOERDERY

2. TOEPASSING

 

D. Wentzel, M.J. Herselman, J.J. Olivier.

Landboukollege Grootfontein, Middelburg, 5900.

 

Hierdie modelle is ontwikkel vir bediening van individuele boerdery-eenhede. M.a.w. die spesifieke data van die eenheid word gebruik en daardie resultaat kan nie veralgemeen word nie. Die aanwending van die modelle vir bestuursbesluitnemingsdoeleindes sal aan die hand van spesifieke gevalle gedoen word.

 

Published

Handleiding 28ste SAVDP-kongres