Last update: April 3, 2012 12:05:06 PM E-mail Print

 

EFFECT OF THE LEVEL OF NUTRITION ON BLOOD GLUCOSE CONCENTRATION AND REPRODUCTIVE PERFORMANCE OF PREGNANT ANGORA GOATS

D. WENTZEL, MARITA M. LE ROUX and L. J. J. BOTHA, Agricultural Research Institute of the Karoo

Region, Middelburg, C.P.

 

Abastract

Blood glucose concentration was determined in 20 pregnant does receiving a high and low plane of nutrition during the fourth month of gestation. In the control group which was kept on a high plane of nutrition blood glucose concentration varied round a mean of 44,3 mg%. In experimental animals which received a low plane of nutrition for a period of three weeks the blood glucose level dropped by approximately 28% and was maintained at a relatively low level of about 33 mg% , throughout the period of subnutrition. It is concluded that a drop in blood glucose levels due to nutritional stress might be the primary trigger for the onset of endocrinological changes related to abortion in Angora goats. In addition, the stress of subnutrition during the experimental period increased the incidence of perinatal mortality.

 

Opsomming

INVLOED VAN VOEDINGSPEIL OP BLOEDGLUKOSEKONSENTRASIE EN REPRODUKSIEPRESTASIE VAN DRAGTIGE ANGORABOKKE

Bloedglukosekonsentrasie van 20 dragtige Angorabokooie wat verskillende peile van voeding gedurende die vierde maand van dragtigheid ontvang het, is bepaal. By die kontrolegroep wat deurgaans op 'n hoë peil van voeding gehou is, het die bloedglukosekonsentrasie om 'n gemiddelde van 44,3 mg% gevarieer. Die bloedglukosepeil van eksperimentele diere wat op 'n lae voedingspeil vir drie weke gehou is, het met ongeveer 28% gedaal en op 'n relatiewe lae peil van ongeveer 33 mg% gedurende die tydperk van ondervoeding gebly. Die gevolgtrekking word gemaak dat 'n daling in bloedglukosepeil gedurende voedingspanning die primêre stimulus vir endokrinologiese veranderinge wat aborsie by Angorabokke tot gevolg het, mag wees. Hierbenewens het die spanning van ondervoeding gedurende die eksperimentele tydperk ook die voorkoms van perinatale verliese verhoog.

 

Published

Agroanimalia 8 (3)