Last update: September 2, 2011 09:27:06 AM E-mail Print

 

'n Ondersoek na Kasjmierproduksie in die R S A

A.W.D. Kotze

N.I.V.S.

Middelburg K P

 

Ondersoek word ingestel na die moontlikheid van 'n Kasjmierbedryf in die RSA.

Ingevoerde sowel as plaaslike bakke, hoofsaaklik S A Boerbokke, word in die ondersoek gebruik.

Belowende visuele resultate is reeds verkry maar lae produksie blyk die vernaamste knelpunt te wees. Min vordering met evalueringstegnieke is gemaak weens gebrek aan die nodige tegnologie en finansiële ondersteuning vir die ontwikkeling daarvan.

Kasjmierproduksie bied belowende moontlikhede veral ten opsigte van 'n kontantinkomste in 'n Derde Wêreld boerdery opset of as 'n sekondêre produk tot bokvleis.

 

Published

SAVDP Kongres 1988