Grootfontein Landboukollege se Pannar XV Rugbyspan vir 2018 aangekondig...

Grootfontein Landboukollege se Pannar XV Rugbyspan vir 2018 is tydens die onlangs Borge funksie waar Bakkies Botha die gasspreker te Middelburg was,  aangekondig.

Ons wens die spelers alle sterkte toe en hoop dat hulle hierdie jaar as wenners van die SA Landboukolleges Rugbyweek sal terugkeer! Die rugbyweek vind vanaf 2 tot 6 Julie 2018 by Cedara (Pietermaritzburg) plaas.

Onder verskyn die span saam met die bekende Bakkies Botha (middel agter), Prinsipaal van die Kollege Themba Cebane (links voor), Spanbestuurder Niel Schoeman (middel links) en Sekretaris Andries Pretorius (middel regs):

Die afriger vir Grootfontein Rugby is Alfred Tomana met hulp afrigter Adriaan Stander (Bakkies). Die spanbestuurder is Niel Schoeman, sekretaris Andries Pretorius en span assistent is Darren Lemmer (Rooikat).

Grootfontein se Pannar XV bestaan uit die volgende spelers (nie volgens orde in foto nie):

1. Henco Nel(Tiny)

2. Curtley Leslie(Hasie )

3. Ruan Lambrecht(Tinkie)

4. Joppie du Pisani(Joppie)

5. Christo Goosen(Stretch)

6. Alex Greig(Dozer)

7. Hendrik Mostert(Verte)

8. Noah Mountfort(Lama)

9. Regal Lammont(Citrus)

10. Reynier van Rooyen(Stoorlam)

11. Khanyisa Tshuni(Bolt)

12. Gert Rupping(Vlaktes)

13. Daniël Rademan(Wolf)

14. Kobus Breytenbach(Fielies)

15. Ruan Blignaut(Blikkies)

16. Janco Scholtz(Beaver)

 17. PJ Vermaak(Roundup)

18. Lumart vd Merwe(Ramdas)

19. Wilhelm Durr(Spanspek)

20. JJ de Witt(Prop)

21. Rico v.d. Mescht(Rover)

22. Lothar Cloete(Cowboy)

23. Bertram Weyer-Henderson(Chappies)