Short Courses presented during July holiday...

The short courses presented at Grootfontein College of Agriculture from 3 - 7 July 2017 were Handling of sheep (which included dose, marking, inoculation and other actions), Computers (Windows and MsWord), Arc Welding and Gas Welding. Attendees from as far as Victoria-West and Trompsburg also attended these courses.

Sweis-ekspert Rolfe Herrmann (heel links) het sy staal gewys tydens sy aanbieding van die Boogsweis en Gassweiskursusse.

Heel regs staan Dr Hoggie Viljoen wat die Dieregesondheidkursus: Hantering van Skaap, aangebied het.

Die Rekenaarkursus is deur Johanette van Heerden aangebied en het bestaan uit Windows en MsWord.