The Mutton Merino Production Unit was one of the production units of the Grootfontein College of Agriculture, Middelburg EC that exhibited at the Middelburg Agricultural Show. At the back are (from the left) Johan le Roux, Arnold Fouché, Mariska Botha, Simon Mathyssen, Jaco Schoonwinkel and Ryan Copeman. In front are Juandré Nel and Lwando Skoti.

 

 

Op Woensdag 13 Maart 2013 het die Grootfontein 3rde jaar studente GWK slagpale op De Aar besoek waartydens hul lesings ontvang het.  Dosente wat hul vergesel het, is Andries Pretorius, Minette van Lingen en Bertie Greeff.  Lesings ontvang oor die werking van abattoirs, bemarking van lewende hawe, graderingstelsel en gratifikasie van karkasse en die bemarking van karkasse.

 

 

Grootfontein derdejaarstudente doen linieêre beoordeling van melkbeeste by Spekboomberg-melkery in die Cradock-omgewing by 'n oudstudent mnr Ginkel Jordaan.

Photographs 1 - 3: Andries Pretorius

 

 

Bennie Lotter (3e jaar student op Grootfontein) tydens die Gidan 5-gang kampioenskap wat hy by die Middelburg skou gewen het.
 
Foto4: Johanette van Heerden