LANDBOUKOLLEGE  GROOTFONTEIN

 

Navrae en aansoekvorms na:  

 

Die Direkteur, GADI

Vir aandag : Elana Kitching

Privaatsak  X529

MIDDELBURG OK

5900

KORTKURSUSSE 2017

(3 Julie 2017 Ė 14 Julie 2017)

KURSUS

INHOUD

Taal

van

Instruksie

NQF

VLAK

Aanbieder

Datum

Kursusfooi

Van

Tot

Met

Akkommo-dasie (R)

Sonder

Akkommo-dasie (R)

DIEREPRODUKSIE

1

Stukkiesklas  - Wol

Klas van onderlyne.

English/Afrikaans

1

(graad 9)

B Mokgwamme

T Letsoalo

03/07

04/07

2 dae

512

160

2

Hulpklasseerder Ė Wol

Opdeel van vag en gooi van vag.

English/Afrikaans

1

(graad 9)

B Mokgwamme

T Letsoalo

05/07

06/07

2 dae

512

160

3

* Springbokkop-

    wolklassering

Vaggooi, identifikasie, tipering, groepering, klassering, klas-standaarde, verpakking van wol.

English/Afrikaans

5

(graad 12 + 1)

K Lee

B Mokgwamme

T Letsoalo

10/07

14/07

5 dae

1158

400

4

Skaaphantering

Doseer, ent, dip, merk en ander aksies.

English/Afrikaans

2

(graad 10)

Dr H  Viljoen

03/07

-

1 dag

256

80

5

Boerbokbestuur

Bestuur van Boerbokkudde.

English/Afrikaans

2

(graad 10)

E Killian

04/07

-

1 dag

256

80

6

Pluimveeproduksie

A-Z van braaikuikenproduksie en bestuur van lÍhenne.

English

2

(graad 10)

B R King

05/07

-

1 dag

256

80

LANDBOU-TEGNIESEDIENSTE

7

Onderhoud van petrol- en dieselenjins

Komponente, diens van enjins, veiligheid.

English/Afrikaans

2

(graad 10)

P Esterhuyse

03/07

05/07

3 dae

768

240

8

Trekkeroperateur

Basiese diens en werking van die trekker.

English/Afrikaans

2

(graad 10)

P Esterhuyse

06/07

07/07

2 dae

512

160

9

Boogsweis

Sweismasjiene- & tegnieke, metale, veiligheid, apparaat.

English/Afrikaans

2

(graad 10)

R Herrmann

03/07

05/07

3 dae

768

240

10

Gassweis

Apparaat, veiligheid, metale, sweistegnieke.

English/Afrikaans

2

(graad 10)

R Herrmann

06/07

07/07

2 dae

512

160

11

Handgereedskap

Veilige en korrekte gebruik van handgereedskap.

English/Afrikaans

2

(graad 10)

Q Kyzer

03/07

04/07

2 dae

512

160

LANDBOUBESTUUR

12

FinansiŽle Bestuur: FinansiŽle State vir ʼn boerdery

Basiese uitleg finansiŽle state vir ʼn boerdery-onderneming.

English/Afrikaans

2

(graad 10)

ASJ vd Walt

03/07

04/07

2 dae

512

160

13

Rekenaars

Windows, MsWord.

English/Afrikaans

3

(graad 11)

J van Heerden

03/07

05/07

3 dae

768

240

GEWAS- EN VELDBESTUUR

14

Groenteproduksie

Verbouing van groente vir eie gebruik.

English

2

(graad 10)

E Phahlamohlaka

10/07

11/07

2 dae

512

160

15

Veldbestuur

Inleiding tot veldbestuur in die Karoo.

English/Afrikaans

4

(graad 12)

M van Lingen

03/07

 

1 dag

256

80

16

Plant Identifikasie

Identifikasie van Karoobossies en grasse.

English/Afrikaans

2

Graad 10

M van Lingen

04/07

1 dag

256

80

17

Veld restourasie en verbetering

Veld degradasie, aktiewe en passiewe restourasie.

English/Afrikaans

2

Graad 10

L van den Berg

05/07

1 dag

256

80

18

Probleemplante en beheer

Probleem plante van die Karoo en die beheer daarvan.

English

2

Graad 10

P Sekwadi

06/07

1 dag

256

80

 

 

 

OPMERKINGS

1.       Die sluitingsdatum vir al die aansoeke is 31 Mei 2017.

2.       Indien kursusgeld nie ten volle betaal is nie, sal kursusganger nie toegelaat word tot die kursus nie. 

3.       Sluitingsdatum  vir die betaling van kursusfooi is 31 Mei 2017.

4.       ʼn Kursus sal gekanselleer word as die minimum aansoeke nie teen die sluitingsdatum ontvang is nie.  U sal telefonies of per epos in kennis gestel word indien ʼn kursus gekanselleer word. 

5.       Indien u niks van die Kollege verneem nie, kan u aanvaar dat u kursus wel aangebied word

6.       Kursusgangers sal in die studentekoshuis op die terrein gehuisves word.

7.       Indien ʼn kursusganger die aand voorafgaande sy / haar kursus in die koshuis inwoon, moet hy / sy  ʼn ekstra R88-00 by sy / haar kursusgelde inreken.

8.       Slegs persone wat in die koshuis inwoon mag daar eet.

9.       Bring asb eie beddegoed (kussing, laken, komberse) en handdoek saam. Geen beddegoed en handdoeke word deur die Kollege verskaf nie. Onthou nagtemperature daal tot  -10įC  gedurende winter.

10.    Inwoning slegs beskikbaar vir kursusgangers.   Kursusmateriaal sal in Engels en Afrikaans beskikbaar wees.

11.    Akkommodasie sluit 3 etes in.  Indien die kursus op ʼn  Vrydagoggend eindig, sal slegs ontbyt verskaf word.

12.    Slegs kandidate van 16 jaar en ouer sal vir die kursusse aanvaar word.

13.    Alle kursusgangers moet om 08:30 by die Kollege aanmeld op die oggend wat die kursus begin.  Van daar af sal die kursusaanbieder die tydskedule vir u gee.

14.    Kursusse gebaseer op NQF vlak 1 Ė 5.  Dit is die ekwivalent van graad 9, 10, 11, 12  vlakke en 1 jaar na graad 12 vlak. 

15.    Kwalifikasies benodig:  Die voorafgaande NQF vlak, bv. vir toelating tot ʼn NQF 2 vlak, moet die persoon minstens op NQF 1 vlak wees (graad 9).

16.    * Springbokkopwolklassering intreevlak : Graad 12  (Matriek).  Om te kwalifiseer moet u bewys kan lewer van vorige ondervinding of dat u al tevore 'n wolkursus voltooi het. Indien u geen ondervinding het nie, of nog nooit 'n kursus voltooi het nie, kan u nie kwalifiseer vir springbokkop nie. U  kan nog steeds die kursus kom doen en kwalifiseer dan net as 'n gewone wolklasseerder - nie ʼn springbokkopklasseerder nie.

17.    Oorpakke en veiligheidsskoene moet saamgebring word vir die praktiese kursusse.

18.    Bring ʼn gesertifiseerde afskrif van u ID dokument saam indien dit nie aan u aansoekvorm geheg is nie.

19.    Bring ʼn gesertifiseerde afskrif van u hoogste kwalifikasie saam indien dit nie aan u aansoekvorm geheg is nie.

20.    Indien u nie afskrifte van bogenoemde dokument kan maak nie, bring die oorspronklike saam, dat ons hier afskrifte kan maak.

21.   GEEN ETES OP:   Sondagaand 02/07 en 09/07 en Vrydagaand 07/07.